top of page

Terugbetalingsbeleid

Vir 'n terugbetaling om gedoen te word, gaan die volgende dinge nagegaan word:

  1. Oorspronklike verpakking (doos en omhulsels),

  2. Oorspronklike kwitansie,

  3. 'n Volledig ingevulde Terugbetalingsvorm,

  4. Die produk.

N/B: Wanneer jy 'n terugbetaling versoek, meld hoekom jy 'n terugbetaling wil hê:

eg 

  1. Verkeerde grootte,

  2. Verkeerde kleur,

  3. Beskadigde Pakket.

Terugbetaling kan van 1 werksdag tot 5 werksdae neem.

Alle terugbetalings MOET binne 14 dae na aflewering van produk aangevra word.

bottom of page